Turfgras by die huis

Turfgras by die huis

Die meeste van ons hou van die idee van ’n sagte, groen grasperk in ons tuin, maar in die meeste gevalle weet ons dat die werklikheid ’n heeltemal ander storie is. Dit is belangrik om te besef dat ’n grasperk wat ’n piekniek waardig is, ’n bietjie beplanning, deeglike...