Wees waterwys en waterbewus in jou tuin

Wees waterwys en waterbewus in jou tuin

Hierdie is ’n verkorte en aangepaste weergawe van ’n artikel wat op MARKtoe! se webtuiste verskyn het. Toe ek, as tuinier, nagedink het oor die onderwerp van waterwystuinmaak en probeer het om die aard en formaat van hierdie artikel te konseptualiseer, het ek nie...